×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Oupa se eiland

Beskikbaarheid: In stock

R150,00

Quick Overview

Simon kuier graag by sy oupa vir wie hy baie lief is. Eendag toe hy daar kuier, wys Oupa vir hom ’n swaar deur op die solder wat, sodra jy daardeur stap, op die dek van ’n groot skip beland. Oupa en Simon seil saam na ’n wonderlike eiland waar hulle allerhande mooi dinge ontdek en ’n huisie bou. Toe hulle moet terugkeer, besluit Oupa egter om te bly.
Hierdie boek vertel ’n mooi, maar hartseer storie op ’n avontuurlustige manier oor hoe kinders ’n geliefde grootouer groet, hetsy dit vir altyd is of tydelik.
OR

Details

Simon kuier graag by sy oupa vir wie hy baie lief is. Eendag toe hy daar kuier, wys Oupa vir hom ’n swaar deur op die solder wat, sodra jy daardeur stap, op die dek van ’n groot skip beland. Oupa en Simon seil saam na ’n wonderlike eiland waar hulle allerhande mooi dinge ontdek en ’n huisie bou. Toe hulle moet terugkeer, besluit Oupa egter om te bly. Hierdie boek vertel ’n mooi, maar hartseer storie op ’n avontuurlustige manier oor hoe kinders ’n geliefde grootouer groet, hetsy dit vir altyd is of tydelik.

Additional Information

Publisher Protea Boekhuis
Release date 17 Jul 2017
Skrywer Benji Davies
Dimensies 245 x 278 mm
Formaat Hardeband
Bladsye 32
isbn 9781485308010
Genre Kinderboek

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.