×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Oupa se engel

Bauer, J (vert. deur Nicol Stassen)

Beskikbaarheid: In stock

R120,00

Quick Overview

Oupa vertel graag stories wanneer ek vir hom kom kuier. Oupa vertel van die oorlog, van die hongersnood en van die los werkies wat hy moes doen. Hy vertel hoe hy verlief geraak het en toe pa en oupa geword het. Hy vertel van die engelestandbeeld waarby hy as kind elke dag verbygehardloop het skool toe. Maar is dit dié engel wat deur al die jare ’n wakende hand oor Oupa gehou het? Moet wees.

Oupa se engel is in 2002 vir die Duitse jeugliteratuurprys (Deutscher Jugendliteraturpreis) genomineer. Jutta Bauer is ’n bekende kinderboekillustreerder en strokiesprenttekenaar wat in 2010 die Hans Christian Andersen Prys ontvang het vir haar werk.
OR

Details

Geen inligting oor outeur beskikbaar.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Bauer, J (vert. deur Nicol Stassen)
Dimensies 200 x 170 x 200 mm
Formaat Sagteband
Bladsye 48
isbn 9781869199364
Genre Kinderboek

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.