×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Pa se stem

Burger, Willie

Beskikbaarheid: In stock

R150,00

Quick Overview

Burger se humoristiese blik op ’n pa se skandes, benoudheid en eerlike weerloosheid sal enige moedelose, entoesiastiese of voornemende ouer se lewe draagliker maak. Dit is beslis nie die tradisionele pa aan die woord nie!
Hierdie pa veg sy pad deur kinderpartytjies in die Karoo. In die kombuis hoor hy vroulief net dofweg omdat sy bril vol pap is en sy ore nog sing van die geskree. Hy red met een hand vir Boetie van verdrinking in die bad, met die ander probeer hy toegee aan Kleinman se eise rakende toiletgebruik. Hy kyk beangs na sy vroeggeborende en onthou dat hy ook as kind ’n duifie probeer red het.
Pa se stem is ’n keur uit Burger se gereelds rubrieke in Baba & Kleuter en is deur lesers aangewys as dit gewildste in die tydskrif. Hy is getroud en het twee seuns.
OR

Details

Willie Burger is die hoof van die Afrikaanse departement aan die Universiteit van Pretoria asook Vrouekeur se boeke redakteur.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Burger, Willie
Dimensies 150 x 219 x 150 mm
Formaat Sagteband
Bladsye 121
isbn 9781869190125
Genre Humor

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.