×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Pad na Eensaamheid

Beskikbaarheid: In stock

R160,00

Quick Overview

Dit is die ironie van die lewe dat die dinge waarna jy die hardste streef omdat jy meen dat jy daardeur geluk kan verwerf, jou ontgaan juis op die oomblik wanneer dit net binne jou bereik lê. Dit is die pad van die lewe wat na eensaamheid lei.

Willem, ’n uitgeworpene, is oortuig dat daar niks op die aarde is om na te strewe en voor te werk nie. Dan kry hy ’n nuwe geloof wanneer hy weer verantwoordelikheid kry vir plante en diere, vir lewende dinge wat van hom afhanklik is.

Willem se pad kruis met Hans. Hans aanvaar al sy lewe lank dat elke mens verantwoordelikhede het en ’n plig om te werk. En wanneer hy begin vrae stel en die aanvaarding verdwyn, plaas hy nie net homself op die pad na eensaamheid nie, maar hy vernietig ook die geluk wat twee ander mense moontlik sou kon vind.

OR

Details

OOR DIE OUTEUR

Kas van den Bergh, wat in 1997 oorlede is, is in die omgewing van Matlapein naby Rustenburg gebore en het lewenslank verbonde gevoel tot hierdie bosveldomgewing. Hy was lank rubriekskrywer vir onder andere Huisgenoot en is verder bekend vir ʼn groot aantal kort- en vervolgverhale asook verskeie romans en speurverhale.

Additional Information

Publisher Protea
Release date 01 Apr 2017
Skrywer Kas van den Bergh
Dimensies 137 x 213
Formaat Sagteband
Bladsye 136
isbn 9781485306207
Genre Fiksie

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.