×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Padda is verlief

Max Velthuijs

Beskikbaarheid: In stock

R130,00

Quick Overview

Padda voel vreemd. Hy het ’n versnelde hartklop, kry warm en koue gloede en wil lag en huil tegelyk. Dan besef hy: Hy is verlief op Eend! Maar daar is een probleem: Padda is groen en Eend is wit … Volgens Padda se maats is dit onmoontlik dat ’n groen padda en ’n wit eend mekaar kan liefhê.
Maar Padda bewys aan sy maats dat liefde geen grense het nie.
OR

Details

Padda voel vreemd. Hy het ’n versnelde hartklop, kry warm en koue gloede en wil lag en huil tegelyk. Dan besef hy: Hy is verlief op Eend! Maar daar is een probleem: Padda is groen en Eend is wit … Volgens Padda se maats is dit onmoontlik dat ’n groen padda en ’n wit eend mekaar kan liefhê. Maar Padda bewys aan sy maats dat liefde geen grense het nie. Padda is verlief is ʼn storie vol pret en pragtige illustrasies, met ʼn belangrike lewensles vir kinders so jonk as 3. OOR DIE OUTEUR & ILLUSTREERDER Max Velthuijs (1923-2005) was 'n Nederlandse skilder, illustreerder en skrywer. In 2004 ontvang hy die Hans Christian Andersen-medalje vir sy "blywende bydrae tot kinderliteratuur". Velthuijs is die beste bekend vir die Padda-prenteboeke. Die eerste was Frog in Love, in 1989 deur Andersen Press gepubliseer, wat internasionale erkenning verkry het.

Additional Information

Publisher Protea
Release date 01 Sep 2016
Skrywer Max Velthuijs
Dimensies 275 x 240 mm
Formaat Hardeband
Bladsye 32
isbn 9781485306504
Genre Kinderboek / Prenteboek

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.