×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Paddington 2

Michael Bond

Beskikbaarheid: In stock

R195,00

Quick Overview

Hierdie is ’n drie-in-een boek! Afrikaanse vertaling van Paddington. (Paddington die kunstenaar; Paddington in die hospitaal & Paddington by die dieretuin)

OR

Details

Hierdie is ’n drie-in-een boek! Afrikaanse vertaling van Paddington. (Paddington die kunstenaar; Paddington in die hospitaal & Paddington by die dieretuin)

Paddington – die beertjie uit Donker Peru – en sy vriend besoek ’n kunsuitstalling, wat Paddington daar en dan laat besluit om ook te skilder. Hy hoop dat iemand sy skilderye sal koop, maar wag so lank dat hy uiteindelik aan die slaap raak. Toe hy wakker word, wag daar egter vir hom ’n groot verrassing.

Op ’n dag beland Paddington in die hospitaal, maar hy lei aan geheueverlies en kan glad nie onthou hoe hy seergekry het nie. Sal hy ooit weer sy geheue herwin?

Paddington, Jonathan en Judy gaan dieretuin toe. Maar o wee: “Troeteldiere” word nie toegelaat nie! Paddington is tog nie ’n troeteldier nie? Hy is dan deel van die Brown-gesin!

Paddington-beer se stories vermaak kinders regoor die wêreld al vir meer as vyf dekades.

OOR DIE OUTEUR

Thomas Michael Bond is 'n bekroonde Engelse skrywer, die beste bekend vir sy Paddington-reeks.

OOR DIE ILLUSTREERDER

R. W. Alley het die Paddington-reeks geïllustreer. Hy woon in Barrington, Rhode Island, saam met sy vrou, skrywer Zoë B. Alley.

Additional Information

Publisher Portea Boekhuis
Release date 10 Mei 2018
Skrywer Michael Bond
Dimensies 254 x 226
Formaat Hardeband
Bladsye 76
isbn 9781485308133
Genre Kinderboek

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.