×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Patrisiërs & prinse - Die Europese samelewing en die stigting van ’n kolonie aan die Kaap, 1619-1715 (Kolonie 1)

Schoeman, K

Beskikbaarheid: In stock

R350,00

Quick Overview

Patrisiërs & prinse is die eerste deel van 'n vyfdelige reeks oor vroeë blanke vestiging aan die Kaap. In dié deel beskryf Karel Schoeman die sewentiende-eeuse Europese wêreld waarin Jan van Riebeeck en sy tydgenote grootgeword het. Hierdie wêreld vorm die agtergrond van die verversingspos wat die VOC in 1652 by Kaap die Goeie Hoop sou stig. In die eerste twee hoofstukke en in hoofstuk 4 word die opkoms en hoogbloei van die Nederlandse Republiek bespreek. Die Frankryk van Lodewyk XIV kry in hoofstuk 3 aandag, met klem op die toenemende oorheersing van Europa deur die Franse kultuur. Besonder boeiend is die dele wat gewy word aan die opkoms van die hoë burgerstand in Nederland en die versamelaarsdrif wat deur dié stand se welvaart en die kontak met Nederland se kolonies moontlik gemaak is. In die laaste twee hoofstukke wys Schoeman daarop dat Europa in die sewentiende eeu nog besonder naby aan die Middeleeue gestaan het en bespreek hy die soms skokkend primitiewe lewenswyse wat maar geleidelik nader aan die moderne beweeg het.

OR

Details

Karel Schoeman is een van Suid-Afrika se produktiefste skrywers. Van hom het talle romans, novelles, dramatekste en historiese werke verskyn. Sy werk is reeds talle male bekroon, o.a. met die Hertzogprys en die Recht Malan-prys. Hy is nie vir onderhoude beskikbaar nie

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Schoeman, K
Dimensies 164 x 240 x 164 mm
Formaat Hardeband
Bladsye 436
isbn 9781869191573
Genre Geskiedenis

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.