×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Paul en Vlekkie

Claire Friedman & Kate Hindley

Beskikbaarheid: In stock

R150,00

Quick Overview

Paul en sy ouers het onlangs van die platteland na die groot stad getrek. En al is die stad vol mense en bedrywigheid, is Paul eensaam. Op ’n dag gaan stap hy in die reën en kom op ’n klein hondjie af wat verdwaal is. Hy soek die eienaar van die hondjie, maar kry niemand en besluit om Vlekkie huis toe te vat. Hulle word groot vriende, maar Vlekkie mis sy basie, veral teen slaaptyd. Paul weet dis die regte ding om Vlekkie se eienaar te soek, al wil hy nie die hondjie verloor nie. Maar om die regte ding doen bring vir Paul onverwagse geluk...
OR

Details

Dis ’n pragtige storie wat hartsnare roer. Dit leer kinders dat “optelgoed” nie “vatgoed” is nie en dat dit aan die regte eienaar behoort. En selfs, om die regte ding te doen, is meer verrykend en bevredigend as wat hulle dink.

Additional Information

Publisher Protea Boekhuis
Release date 05 Jun 2017
Skrywer Claire Friedman & Kate Hindley
Dimensies 260 x 260 mm
Formaat Hardeband
Bladsye 32
isbn 9781485307754
Genre Kinderboek

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.