×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Penvere

Du Plessis, M

Beskikbaarheid: In stock

R50,00

Quick Overview

Penvere, ’n versameling rubrieke deur die voëlkenner Morné du Plessis, beloof om enige voëlliefhebber – hetsy agtertuin-duifbewonderaar of kranige ornitoloog – breed te laat glimlag.
In hierdie bundel word met ’n fyn oog en ’n skerp sin vir humor gekyk na die sonderlinge gedrag en gewoontes van verskeie Suid-Afrikaanse voëlspesies, waarvan die meerderheid selfs aan die leek bekend behoort te wees. Van die hadeda en die lemoenduif tot die mossie, koekoek en bosloerie – elke spesie bestaan in ’n unieke verhouding tot die natuur – en besit ’n magdom eiesoortighede wat soms nie veel van menslike gedrag verskil nie!
Met sy pittige aanslag en skerp waarnemingsvermoë, dwing Du Plessis die leser om saam met hom verwonderd te raak oor die boeiende voëlwêreld wat, selfs in die stad, rondom hom bestaan
OR

Details

Geen inligting oor outeur beskikbaar.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Du Plessis, M
Dimensies 137 x 212 x 137 mm
Formaat Sagteband
Bladsye 195
isbn 9781869190552
Genre Rubriek

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.