×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Plein en simpel. ’n Duiwestorie

Ackermann, M

Beskikbaarheid: In stock

R150,00

Quick Overview

Hulle is so deel van enige stadsplein soos toeriste met kameras en statige standbeelde van volkshelde: duiwe in elke skakering van grys. Pretoria se Kerkplein is geen uitsondering ? hoewel die duiwe wat elke oggend op Oom Paul se kop en skouers vergader, nie gewone kossoekers of verveelde sonbaaiers nie. Kerkplein se duifbevolking is ?n groep besorgdes wat bereid is om tot die laaste penveer vir Kerkplein as duiftuiste te veg.
Wanneer die prokureursfirma Plein & Simpel vorendag kom met planne om Kerkplein se historiese Wesfasade in ?n parkeerterrein te omskep, en daar terselfdertyd uit bewaringskringe stemme opklink dat duiwe-excreta die historiese geboue beskadig, word die Duiwerepubliek van alle kante bedreig. Skielik lyk indringer-mynas na die minste van hulle probleme ? en moet die lede van KOER (Ken Ons Eie Roeping) kragte saamsnoer om die metroraad, die media en moderniseerders hok te slaan.

OR

Details

Marius Ackermann, wie se skryfwerk gekenmerk word deur ?n vlymskerp humorsin en ?n sonderlinge vermoノ om tipies-menslike swakhede waar te neem, praktiseer as advokaat en lid van die Balie in Pretoria. Dis waarskynlik sy voormalige posisie as regsadviseur in die Staatsdiens wat hom die beste geleentheid gebied het om die politieke toneel en politieke akteurs van naby te beskou ? en wat as slypsteen vir sy satiriese oog en inspirasie vir werk soos Raadslid Hamersma (2009) en Grootraad Makedaan (2008) gedien het.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov -1
Skrywer Ackermann, M
Dimensies 213 x 137 x 213 cm
Formaat Sagteband
Bladsye 100
isbn 978-1-8691-9951-7
Genre Humor

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.