×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Prinses Anna of Hoe mens ’n held vind

Opel-Götz, S (vert. deur Daniel Hugo)

Beskikbaarheid: In stock

R130,00

Quick Overview

Anna is vies. Sy het net die helfte van die koninkryk by haar pa, die koning, gekry. Die ander helfte kry die held – soos dit met egte prinsesse gebeur. Maar om ’n egte held te vind is vir Anna glad nie so maklik nie. En kan ertjies en paddas haar regtig met die soektog help?


OR

Details

OOR DIE OUTEUR Susann Opel-Götz is in 1963 in Bayreuth gebore. Sy het kuns en letterkunde gestudeer, en later boekillustrasie by die Akademie vir Beeldende Kunste in München. Sedertdien het sy baie suksesvol as vryskut-illustreerder gewerk. Sy het talle geliefde kinderboekkarakters geteken. “Ab heute sind wir cool” (“Van vandag af is ons cool”), haar eerste, eie prenteboek (teks en illustrasies: Susann Opel-Götz) is met die Duitse Eulenspiegel-Bilderbuchpreis bekroon. OOR DIE VERTALER Daniel Hugo was ’n spesialisomroeper by Radiosondergrense en is steeds verantwoordelik vir die literêre program “Leeskring". Hy is ’n gerekende digter met rees 13 poësiebundels op sy kerfstok. As vertaler het hy reeds die werke van o.a. Tom Lanoye, Herman de Coninck, Harry Mulisch, Herman van Veen, en Cecily Mary Barker in Afrikaans vertaal.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Opel-Götz, S (vert. deur Daniel Hugo)
Dimensies 215 x 280 x 215 mm
Formaat Hardeband
Bladsye 32
isbn 9781869193898
Genre Kinderboek

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.