R.K. Belcher

belcher

 

 

 

R.K. BELCHER

R.K. Belcher verwerf in 1962 die graad D.Litt. Hy was dosent, uitgewer en skryfkonsultant en tree in 1990 af as professor in poësiewetenskap. Belcher was lid van die Afrikaanse Skrywersgilde, en stig Suider Kollege Uitgewers en Sonop-Uitgewers om nuwe digters te ondersteun.

 

Werke deur die outeur.