Martjie Bosman

Martjie Bosman Protea

 

MARTJIE BOSMAN

Martjie Bosman was van 2000 tot 2004 as Argivaris (Afrikaanse radioprogramme) by die SAUK se Klankargief werksaam. In Augustus 2004 word sy as redakteur by Protea Boekhuis aangestel. Sy publiseer sedert 1990 gereeld gedigte in literêre tydskrifte en debuteer in 2003 met die bundel Landelik, waarvoor sy die Ingrid Jonker-prys ontvang.

Werke deur die outeur.