SHEUGNET BUYS

buys

 

 

 

SHEUGNET BUYS

Sheugnet Buys is ’n tweemalige wenner van die Sanlam/RSG radiodrama-kompetisie. Toneelspel, reggiseurswerk en skryf is haar groot liefdes. Sy woon aan die Suidkus saam met haar man en twee worshonde, Fritzie en Mitzie.

 

Werke deur die outeur.