Marius Crous

Marius Crous Protea

 

 

 

 

MARIUS CROUS

Crous was verbonde aan die Universiteite van Natal en Namibië en het in 2003 ’n doktorsgraad aan die Universiteit van Stellenbosch behaal. Tans is hy verbonde aan die taaldiens van die Parlement. Hy het vroeër publiseer in Tydskrif vir Letterkunde, Standpunte en Literator asook op Litnet.

Werke deur die outeur.