Dolf van Niekerk

dolf

 

 

DOLF VAN NIEKERK

Rudolf Johannes van Niekerk (Dolf) is op 22 Februarie 1929 in Edenburg gebore. Hy het sy debuut in 1953 in die literêre tydskrif Standpunte, gemaak. Hy het begin prosa skryf, asook verskeie werke vir radio wat insluit dramas en reekse.

Toekennings:
Eugène Marais-prys (1964) - Skepsels
SABC Akademie-prys (1965) - Land van ons Vryheid
SABC Akademie-prys (1971) - Rock 99
M.E.R.-prys vir Jeuglektuur (1986) - Die haasvanger
Scheepersprys vir Jeuglektuur (1984-1986) - Die haasvanger
Ruiterbeeld-prys (1984) - Niemand se dag nie

 

 

Werke deur die outeur.