Louis Esterhuizen

louis esterhuizen protea

 

 

LOUIS ESTERHUIZEN

Esterhuizen het nege digbundels gepubliseer. Ontvang in 2011 die Proteaprys vir die bundel Wat die water onthou. Bestuurder van die Protea Boekwinkel op Stellenbosch en organiseer die jaarlikse Versindaba-poësiefees op Stellenbosch. Sy besondere kennis van boeke en die boekbekendstellingsgeleenthede wat hy in die Protea Boekwinkel op die dorp aanbied, maak hom’n bekende en geliefde figuur onder lesers in die omgewing. Hy is getroud met die skryfster Marlise Joubert.

Werke deur die outeur.