Jan Terlouw

jan

 

 

JAN TERLOUW

Jan Terlouw (1931–) het in 1970 gedebuteer as jeugboekskrywer. Hy was die leier van D66, ’n liberale linksgesinde party in Nederland. Hy het ’n opwindende en lewendige skryfstyl en, gekoppel aan sy sosiale bewustheid, skep hy magiese werke wat aansien en gewildheid geniet. Hy is reeds tweemaal met De Gouden Griffel-prys bekroon.

 

Werke deur die outeur.