LINA SPIES

lina

 

 

 

 

LINA SPIES

Lina Spies is ’n bekende en geliefde Afrikaanse digter en haar gedigte word gereeld vir skole en universiteite voorgeskryf. Sy skryf ook gereeld bydraes oor die Afrikaanse en Nederlandse letterkunde vir By, die Saterdagbylaag van Die Burger, Volksblad en Beeld. Sy woon op Stellenbosch en is beskikbaar vir onderhoude.

 

Werke deur die outeur.