Kobus Lombard

Lombard

 

 

 

KOBUS LOMBARD

Die skrywer het in die distrik Gobabis in Namibië grootgeword en woon en werk in die openbare sektor in Windhoek. Sy vorige bundels is Geknipte naelstring en Tussen wysvinger en duim. Hy kan telefonies of per e-pos bereik word en is beskikbaar vir onderhoude.

 

Werke deur die outeur.