PIROW BEKKER

Pirow Bekker Protea

 

 

 

PIROW BEKKER

Dr. Pirow Bekker was joernalis, navorser en dosent. Hy het, naas gedigte, ook jeugromans en kortverhale geskryf waarvan sommiges gereeld voorgeskryf word. Ná sy aftrede woon hy en sy vrou op Boggomsbaai in die Suid-Kaap, maar het onlangs weer na Pretoria teruggekeer.

 

Werke deur die outeur.