×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

Jaap Robben

robben

 

 

JAAP ROBBEN 

Jaap Robben (1984) het omgewingswetenskappe gestudeer en daarna teateropleiding gehad. Hy tree gereeld in Nederland en Vlaandere op en was die stadsdigter van Nijmegen. In 2004 debuteer hy met die bundel Twee vliegen. In 2008 volg sy digbundel vir kinders Zullen we een bos beginnen? met illustrasies van Benjamin Leroy. De Zuurtjes is reeds in Duits vertaal en bekroon met ’n White Raven 2011 van die internasionale Jugendbibliothek van München. Benjamin Leroy (1980) het sy eerste tekeninge op die muurpapier gemaak toe hy 2 jaar oud was. Intussen het hy al baie kinderboeke geïllustreer. Hy en Jaap Robben tree ook graag saam op in teaters, kroeë en boekwinkels.

 

Werke deur die outeur.

My Cart

You have no items in your shopping cart.