Dot Serfontein

dot

 

 

DOT SERFONTEIN

Dot Serfontein is op 30 April 1925 gebore. In 1949 word sy aangestel as redakteur van Die Volksblad en begin ook kortverhale vir Sarie Marais skryf. Haar vervolgverhaal, Liefde in die kwepertyd, verwerf gou gewildheid en word in 1960 as haar eerste boek gepubliseer. Hierop volg verskeie boeke. Dot ontvang in 1982 die Helpmekaar-prys vir gewilde prosa en later oorhandig die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum in Bloemfontein ’n oorkonde aan haar.

Werke deur die outeur.