Dan Sleigh

dan

 

 

 

DAN SLEIGH

Sleigh is een van slegs ’n klein aantal historici wat die sewentiende-eeuse skrif van die VOC-dokumente kan lees. Hy is lid van verskeie plaaslike en internasionale geskiedenisverenigings en bewaringsorganisasies en word landwyd erken as adviseur rakende sake wat op die VOC betrekking het. Hy is ook ’n bekroonde skrywer en afstammeling van lt. Francis Sleigh (RN), seilmeester van HMS Russel (74) wat in die seeslag by Kopenhagen spesiale aanprysing van Lord Nelson ontvang het, en Klaas Acker, skipper van die VOC-skepe Duifie, Diamant en Zoutman.

 

Werke deur die outeur.