×
Login Form
×
Registration
Profile Informations
Login Datas
or login
Susann Opel-Götz
SUSANN OPEL-GöTZ
Susann Opel-Götz is in 1963 in Bayreuth gebore. Sy het kuns en letterkunde gestudeer, en later boekillustrasie by die Akademie vir Beeldende Kunste in München. Sedertdien het sy baie suksesvol as vryskut-illustreerder gewerk. Sy het talle geliefde kinderboekkarakters geteken. “Ab heute sind wir cool” (“Van vandag af is ons cool”), haar eerste, eie prenteboek (teks en illustrasies: Susann Opel-Götz) is met die Duitse Eulenspiegel-Bilderbuchpreis bekroon.