×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

Troula Goosen

 

 

 

Troula Goosen

Troula Goosen wou sedert haar gelukkige kinderjare op Bredasdorp, die Paarl, Villiersdorp en Ceres graag kinderstories skryf. Sy het op Stellenbosch gestudeer en haar lewensmaat hier ontmoet, waarna die jong predikantspaar na die Vrystaat verhuis het. Kort ná die aankoms by hul derde gemeente op Riversdal, het sy haar as binneversierder bekwaam en dié beroep vir byna twintig jaar lank beoefen. Deesdae woon die afgetrede paartjie op die prentjiemooi Bettysbaai in hul vakansiehuis van amper dertig jaar. Dis hier waar Goosen haar ou kinderdroom kon kom afstof en waar sy ’n groot deel van haar dag in die wonderlike wêreld van verbeelding deurbring. Dis nou wanneer sy skryf én wanneer sy met haar kleinseun kabouters en seerowers langs die mooie kuslyn soek. Haar debuut, Lakadiga – die geheim van die verlore stad (2013, Oxford University Press), word vir graad 8’s voorgeskryf.

 

My Cart

You have no items in your shopping cart.