×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Punt van die wolriem

Coetzer, J(illustrasies deur Fred Mouton)

Beskikbaarheid: In stock

R20,00

Quick Overview

’n Bees? Nee, dié het die nuk om te kom soek na die punt van die riem wat jy om sy nek gooi.
Coetzer se geestige wolskaapstories gooi die riem uit na ’n Karookind se kinderjare en klap “blomskote” oor die diep kant van die bedryf, wolwe in skaapsklere, die depressiejare, die wol-boom daarna en onvergeetlike karakters soos Man July en sy mense. Weliswaar is sy vertellings so nou en dan op die linkernek se kant ’n bietjie te groot afgerand. Maar hy laat darem nooit na om die sweetstukkies te vermeld nie. Hy sit sy lyne uit oor ’n wêreld van Battersbietjie-hoede, katriewa en Karretjiesmense, by “Upper” Swaershoek, ramtelers met hulle eie ranking order en manne wat, ná ’n veiling te vrolik geëindig het, die verkeerde skaap vir die verkeerde doel aanwend.
En, soos Willis Gowar sou sê, as jy alles ge-add en ge-subtract het, is dit ’n wonderlike wêreld.

OR

Details

Coetzer is in 1937 in die Somerset-Oos-distrik gebore, die oudste van tien kinders. Hy het sy loopbaan as wolklasser begin, was sedert 1960 aan die Wolmakelaarsfirma in Port Elizabeth verbonde en het nᅠ 43 jaar by die Woltoetsburo afgetree. Hy en die blonde Hollander Loes het drie seuns en twee kleinkinders.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Coetzer, J(illustrasies deur Fred Mouton)
Dimensies 154 x 222 x 154 mm
Formaat Sagteband
Bladsye 94
isbn 9781869190538
Genre Kortverhale

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.