×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Rang in der Staten rij

Serfontein, D

Beskikbaarheid: In stock

R170,00

Quick Overview

Kan stryd, neerlaag en dood die kiem van lewe dra?
Dis 1899 en die begin van die Anglo-Boereoorlog. Vir Frank Ingram, sy beste vriend Michal Ras en dié se verloofde Kath Rouwenhorst begin dit in Oktober tydens ’n swierige verjaardagparty in die Boland.
Vir Frank, ’n student in die teologie wat sy studies staak om te gaan veg, is dit ook die begin van ’n innerlike stryd wat hom afspeel rondom die absurditeite en ontnugtering van die oorlog. Later sal Frank homself afvra of die geweld van oorlog ’n sluimerende behoefte aan wreedheid in hom bevredig. En uiteindelik kom die vraag: Wat was die werklike uitwerking van die oorlog?
Die titel van hierdie ontroerende roman kom uit die ou Vrystaatse volkslied waarvan die eerste strofe lui: Heft Burgers ’t lied der vrijheid aan / En zingt ons eigen volksbestaan! / Van vreemde banden vrij, / Bekleedt ons klein gemenebest,
Op orde, wet en recht gevest, / Rang in der staten rij.


OR

Details

Uit Dot Serfontein se pen het verskeie kroonboeke verskyn, onder andere Tiendes van anys (1962), Rang in der Staten Rij (1979), Galery van Reënmakers (1986), Vertel! Vertel! (1995), Amper my mense (2009), Vrypas (2009), Ek is maar ene (2010) and Systap onder die juk (2011). Sy is in haar tagtigs en woon tans in Kroonstad. Sy is beskikbaar vir onderhoude.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Serfontein, D
Dimensies 213 x 137 x 213mcm
Formaat Sagteband
Bladsye 344
isbn 9781869194543
Genre Fiksie

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.