×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Redder van die Ryk

Nick Ostler & Mark Huckerby

Beskikbaarheid: In stock

R200,00

Quick Overview

Sê nou oeroue mites is glad nie mites nie, en daar bestaan regtig iets soos monsters en towerkuns?

Alfie is die troonopvolger, maar op veertien sukkel hy nog om skool te oorleef. Terwyl ’n oeroue vyand probeer om Brittanje in sy bose mag te kry, besef hy dit gaan baie meer gaan verg as wat hy ooit gedink het om koning te word: Alfie moet ook die Redder word: Die Redder van die Ryk.

OR

Details

OOR DIE OUTEURS

Mark Huckerby en Nick Ostler skryf TV-reekse en boeke, en het al Emmy’s gewen vir hulle werk, en is al genomineer vir BAFTAs. Onder hulle suksesvolste draaiboeke tel Danger Mouse, Peter Rabbit en Shaun the Sheep

Additional Information

Publisher Protea Boekhuis
Release date 06 Nov 2018
Skrywer Nick Ostler & Mark Huckerby
Dimensies 197 x 130
Formaat Sagteband
Bladsye 248
isbn 9781485309215
Genre jeug

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.