×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Rooi: Waarom boelies nie snaaks is nie

Jan De Kinder

Beskikbaarheid: In stock

R150,00

Quick Overview

Tobie bloos bloedrooi oor die kleinste dingetjies – en dít maak hom die skoolboelies se maklike prooi. Hoe help jy jou maat as jy sélf bang is die boelies kom jou by?


‘n Besonderse verhaal oor waarom boelies nie snaaks is nie, en hoe om jou maatjie te help wat geboelie word.


OR

Details

Tobie bloos bloedrooi oor die kleinste dingetjies – en dít maak hom die skoolboelies se maklike prooi. Hoe help jy jou maat as jy sélf bang is die boelies kom jou by?

‘n Besonderse verhaal oor waarom boelies nie snaaks is nie, en hoe om jou maatjie te help wat geboelie word.

OOR DIE OUTEUR & ILLUSTREERDER

Die Belgiese skrywer en kunstenaar Jan De Kinder het in 2002 gedebuteer met die prenteboek Mathilde. Sedertdien is sy werk al in 14 tale vertaal. Naas skrywer, kunstenaar, spreker en voorleser is Jan ook ’n passievolle eenwielfietsryer met belangstelling in professionele hansworsery, sirkus, improvisasie en straatteater. Sy gunstelingkleur is rooi – in elke denkbare skakering. Hy woon in die Vlaamse stad Tienen saam met sy vrou, drie dogters en ‘n mannetjieskat.

Additional Information

Publisher Protea Boekhuis
Release date 10 Mei 2018
Skrywer Jan De Kinder
Dimensies 205 mm x 265 mm
Formaat Hardeband
Bladsye 40
isbn 9781485308737
Genre Prenteboek

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.