×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Ruacana tot Rosh Pinah

Immelman, D

Beskikbaarheid: In stock

R150,00

Quick Overview

In hierdie versameling vermaaklike rubrieke skryf Doc Immelman oor die wonderlike wêreld van kameeldorings, rooi duine, leeus, narras, mahangu, kampvure en biltong. Hy dink met heimwee terug aan die ou Suidwes, gee kosbare raad aan jagters, onthou sonderlinge karakters en besing die natuurskoon van Suidelike Afrika op treffende wyse. Aan humor skiet sy rubrieke nie tekort nie. Soos wanneer hy plaashekke dokumenteer en bevind dat die welbekende – en welgehate – konsertinahek, oftewel die smoelslaner, deur die duiwel geprakseer en deur Saddam Hoessein geïmplementeer is om die siele van goeie Christenmense te versondig.
Maar met baie dinge het Doc Immelman vrede. “Net solank die jagseisoen in die winter open en die kabeljou volgende naweek begin loop.”
OR

Details

Doc Immelman (1928 – 2013) was ’n meesterstorieverteller, uit wie se pen meer as 40 boeke verskyn het. Sy liefde vir Namibië, asook sy kennis van en liefde vir jag vind in byna al sy verhale neerslag – en sorg vir ’n tydlose soort

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Immelman, D
Dimensies 213 x 137 x 213 mm
Formaat Sagteband
Bladsye 200
isbn 9781869194369
Genre Rubriek

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.