×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Ruggespraak

Hambidge, J

Beskikbaarheid: In stock

R20,00

Quick Overview

Oor die misverstane woord / is daar nooit weer ’n gedig te skryf nie. Met hierdie woorde word die bekende digter, literator en rubriekskrywer Joan Hambidge se nuutste digbundel ingelei. In Ruggespraak is die grondige Hambidge dikwels herkenbaar (in seggings, temas, intertekstuele digtheid wat getuig van ’n nuwe aanslag van die ervare skrywershand in die Hambidge-oeuvre, asook musikaliteit in verse wat soms ’n meer verhalende verloop vertoon.

Kyk, ek kan nie meer sonnette oor die liefde
of eensaamheid maak nie. Elke rymende aa, bb-kwatryn oor breekbare borde
klink so bourgeois – soos ’n Boergondiese restaurant
in die hart van my stad.
OR

Details

Hambidge is bekroon met die Eugène Marais-, Litera- en Institute of Africa-pryse en Hartskrif en Lykdigte het twee drukke beleef. Haar gedigte is opgeneem in Groot verseboek, Die Afrikaanse poësie in ’n duisend en enkele gedigte en in Cambridge Review of Poetry.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Hambidge, J
Dimensies 153 x 222 x 153 mm
Formaat Sagteband
Bladsye 79
isbn 9781919825946
Genre Poësie

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.