×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Samsa-Masjien

Beskikbaarheid: In stock

R160,00

Quick Overview

Willem Anker is die skrywer van dramas soos Skrapnel, Slaghuis en Skroothonde asook die onlangse roman Buys. Die teks was due wenner van die ATKV-Woordveertjie vir drama.
OR

Details

Samsa-masjien tree in gesprek met Franz Kafka se ‘Die Verwandlung’ Dit vertel die storie van die insekwording van Gregor Samsa sr. Gregor, in sy sewentigs, ’n afgetrede biologie-onderwyser, skoolhoof en ook klavierstemmer in sy jongdae. Hy ly aan dementia en as gevolg daarvan bly hy en Josephine by hul dogter Grete en haar man Tjaart in hul luukse, moderne huis in ’n woonbuurt soos Sandton. Soos die Gregor van die Kafka-verhaal, ondervind Gregor ’n stelselmatige insekwording, wat deur die sielkundiges, psigiaters en dokters toegeskryf word aan die ouditiewe en taktiele hallusinasies van dementia-lyers. Gregor sien oral insekte, voel hulle loop op hom en voel homself uiteindelik ’n insek word. Stelselmatig beweeg die ouerpaar uit die huis uit na die kelder waar hulle ’n geraasmasjien (soos dié van die Futuriste) begin bou uit skroot en rommel. Klank en musiek is sentraal tot die stuk en dien as deurlopende metafoor en is daarom as ’n CD ingesluit in die publikasie. Die komponis Pierre-Henri Wicomb was verantwoordelik vir die klankbaan.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 01 Mei 2015
Skrywer Anker, Willem
Dimensies 152 x 222 mm
Formaat Sagteband
Bladsye 96
isbn 9781485302568
Genre Drama

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.