×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Seile na die suiderland

Leighton, G P

Beskikbaarheid: In stock

R65,00

Quick Overview

Kaapstad is nog net ’n dorpie en die twee neefs, Simon en Wilhelm is nog tieners, maar hulle is mans genoeg om die perdetelery aan die gang te hou op die plaas Heuweluitsig. Toe kom die brief van Simon se moeder waarin sy die twee seuns terugroep Holland toe. Teensinnig berei die neefs voor vir hulle vertrek. Maar skepe is hulle ander groot belangstelling en daar is darem die vooruitsig dat hulle die reis aan boord van die Huis van Amsterdam sal onderneem.
By die eerste grys dag op see vaar die vreemde skip steeds naby die Huis van Amsterdam. Skepe hou soms naby mekaar in slegte weer. Dalk bring die ander skip ’n boodskap. Of nie ...?
’n Heerlike avontuurverhaal van seerowers in hulle versteekte dorp op ’n eiland. Wie wil ontsnap, sal moet kophou en vernuftige planne moet maak. Geheime en familieskatte is op die spel, en ’n pragtige jong meisie is onder die gevangenes.





OR

Details

George Leighton woon in Ermelo en is beskikbaar vir onderhoude.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Leighton, G P
Dimensies 213 x 137 x 213 mm
Formaat Sagteband
Bladsye 152
isbn 9781869192297
Genre Jeug

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.