×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Siel van die mier

Marais, E N

Beskikbaarheid: In stock

R180,00

Quick Overview

Die siel van die mier is deur Robert Ardrey, skrywer van die trefferboeke African genesis en The territorial imperative, bestempel as ’n “minor classic” en Eugène N. Marais as “the purest genius that the natural sciences have seen in the twentieth century”. In vertaalde vorm was dit in verskillende lande ’n groot sukses en was die herhaalde drukke ’n aanduiding van die boek se populariteit. In Afrikaans het dit nie minder nie as sewe maal weer in druk verskyn. Sedert die tweede druk van die tweede uitgawe in 1975 was Die siel van die mier egter slegs as ’n skaars tweedehandse eksemplaar beskikbaar.
Hierdie uitgawe is verryk deur ’n inleidende besinning oor die vraag of Maeterlinck, die Belgiese Nobelpryswenner, Marais se teorie oor die termietnes as organiese eenheid oorgeneem het. Origens blyk dit uit die verskillende drukke en uitgawes hoe Afrikaans in die jare twintig van die twintigste eeu nog op weg was om ’n wetenskaplike woordeskat te vind en die addendum bevat artikels wat vandag slegs met moeite uit ou tydskrifte en koerante opgediep kan word.
OR

Details

Eugène Nielen Marais (9 January 1871 – 29 March 1936) was a South African lawyer, naturalist, poet and writer. He has been hailed as an intellectual genius and an Afrikaner hero

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Marais, E N
Dimensies 152 x 222 x 152 mm
Formaat Sagteband
Bladsye 199
isbn 9781869191504
Genre Wetenskap

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.