×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Skadustemme

Macgregor, Joanne

Beskikbaarheid: In stock

R200,00

Quick Overview

In dié debuutroman (wat in Engels publiseer is as Dark Whispers) onthul een van Megan Wright, ’n sielkundige, se kliënte dat sy deur ’n snydokter wat in ginekologiese operasies spesialiseer, geskend is. Dit word duidelik dat die gewraakte operasie geen ongeluk was nie. Die vrywaringsbrief wat die pasiënt vooraf moes teken, maak dit egter onmoontlik om die betrokke dokter te laat vervolg.
Toe Megan haar kom kry, is sy daarop uit om dié dokter te ontbloot en te keer dat hy nog vrouelewens vernietig. Veral toe sy uitvind dat hy ’n hele paar ander pasiënte ook geskend het, soms so erg dat hulle nooit sal kan kinders hê nie. Nie een van die klagtes wat teen die dokter gelê is, was suksesvol nie. Verwikkelinge in Megan se persoonlike lewe word meesterlik met die verhaal se hoofspanningslyn vervleg.

Media 24 resensie:
Die skrywer se navorsing is puik. Sielkundige tegnieke soos kliniese hipnose word meesterlik deelgemaak van die intrige en nóg ’n genre-etiket is in orde: Dark Whispers is ’n sielkundige riller in die volle sin van die woord. Wat veral die bloed laat stol, is die roman se vreesaanjaende geloofwaardigheid. Ook dat dit so aktueel is: In die moderne era het die meeste van ons ’n amper blindelingse vertroue in ons dokters.

“Bloedstollend geloofwaardig!” – JB Roux

Dark Whispers is ’n heerlike spanningsvolle lees en word aanbeveel vir boekliefhebbers. – Sandra Marais
OR

Details

OOR DIE OUTEUR Dit is die vertaling van Joanne se eerste volwasse roman wat oorspronklik as Dark Whispers in 2014 gepubliseer is. Sy het ook reeds twee jeugromans by Protea gepubliseer: Turtle Walk en Rock Steady.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 01 Apr 2015
Skrywer Macgregor, Joanne
Dimensies 137 x 213 mm
Formaat Sagteband
Bladsye 300
isbn 9781485302629
Genre Sielkundige riller

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.