More Views

Skuif – Die evolusie van ons wêreld vanaf die begin van lewe tot in die toekoms

Martin Ince

Availability: In stock

ZAR475.00

Quick Overview

Skuif handel oor die evolusie van ons wêreld vanaf die begin van lewe tot in die toekoms. Die boek gee ’n ongelooflike oorsig van elke tydperk in die aarde se tektoniese geskiedenis. Hierdie verstommende visuele voorstelling van die aarde se geologiese geskiedenis beskryf die verskuiwing van landmassas en die ontwikkeling van die kontinente soos ons dit vandag ken

Met pragtige wêreldkaarte en illustrasies wat die oorsprong van lewe uitbeeld en die aarde se moontlike toekoms vorspel, is Skuif die ideale gids tot ons planeet se geskiedenis. Martin Ince beskryf op toeganklike wyse wat die impak van geologiese veranderinge op die lewe op aarde is.

OR

Details

Additional Information

Publisher PROTEA BOEKHUIS
Release date Feb 4, 2019
Author Martin Ince
Dimensions 370 x 272 mm
Format HARDEBAND
pages 80
isbn 9781485309871
Genre NIE-FIKSIE

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.