×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Slaapgids vir babas en peuters

Neser, E

Beskikbaarheid: In stock

R140,00

Quick Overview

Ek werk al meer as tien jaar met ma’s en babas as borsvoedingkonsultant en babamasseringinstrukteur. Week na week sien ek uitgeputte ma’s wie se babas sleg slaap. En so het ek ’n spesiale belangstelling in babas se slaappatrone ontwikkel – op professionele en persoonlike vlak.
Hierdie gids het begin as ’n artikel van twee bladsye vir die moeders by ons klinieke, en het aanhou groei namate ek oor die jare meer en meer geleer het oor slaap.
My doel met die gids is om jou ’n keuse van metodes en opinies te gee, sodat jy kan besluit wat die beste vir jou baba gaan werk. Ek het probeer om dit vol te laai met praktiese, sensitiewe en babavriendelike raad, maar dit steeds in ’n maklik leesbare formaat te hou (iemand het gesê: ’n mens moet dit met moeë oë in die halfdonker kan lees!). Ek het verder besluit om dit relatief kort te hou – wie kan 400 bladsye oor slaap lees as jy self nie genoeg slaap nie? Ek weet jy het iets nodig wat jy vannag al kan begin gebruik.


OR

Details

Erica Neser, outeur van Sleep Guide for babies and toddlers (Slaapgids vir babas en peuters) wat in 2006 by Protea verskyn het, het ’n BA-graad in sielkunde en filosofie en werk as baba-masseerinstrukteur by die Medi-Clinic in Stellenbosch. Een voet voor die vertel van haar eie gesin.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Neser, E
Dimensies 171 x 240 x 171 mm
Formaat Sagteband
Bladsye 96
isbn 9781869191153
Genre Sielkunde

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.