×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Sluiswagter by die dam van stemme: beskouings oor die werk van Karel Schoeman

Burger, W; Van Vuuren, H (reds)

Beskikbaarheid: In stock

R200,00

Quick Overview

Die digter ondersoek die slopingsproses wat op sowel fisiese as emosionele vlak voltrek word. Dit affekteer onder andere huise en tuine maar ook menslike verhoudings en die kort bestek van die mens se lewe. Die tou is hier ?n betekenisvolle simbool wat hede en verlede verbind. Teenoor aftakeling en afslyting staan die herstel van die gees in menslike verhoudings, groei, die behoud van herinnering en beweging deur ruimtes en ervaring om nuwe moontlikhede oop te maak. Sloper is egter bowenal ?n bundel oor die liefde wat alles oorspan:
en noem dit vreugde
terwyl die drif nog bestaan
vir die mens om ironies te wil leef

en die liefde steeds
te behou.



OR

Details

Esterhuizen het nege digbundels gepubliseer. Ontvang in 2011 die Proteaprys vir die bundel Wat die water onthou. Bestuurder van die Protea Boekwinkel op Stellenbosch en organiseer die jaarlikse Versindaba-poノsiefees op Stellenbosch. Sy besondere kennis van boeke en die boekbekendstellingsgeleenthede wat hy in die Protea Boekwinkel op die dorp aanbied, maak hom?n bekende en geliefde figuur onder lesers in die omgewing. Hy is getroud met die skryfster Marlise Joubert.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 01 Jan 1970
Skrywer Burger, W; Van Vuuren, H (reds)
Dimensies 172 x 250 x 172 cm
Formaat Hardeband
Bladsye 387
isbn 9781919825939
Genre Geskiedenis

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.