×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

So moes die Liefde ly: ’n Passiespel

Charles Fryer

Beskikbaarheid: In stock

R180,00

Quick Overview

Só moes die Liefde ly is aanvanklik op versoek geskryf vir opvoering as ‘n projek om die lyding van Christus uit te beeld. Die opvoerings was baie geslaagd en nadat Charles Fryer die stuk verwerk het, word dit in die vroeë negentigerjare in die Kangogrotte by Oudtshoorn opgevoer. Dit is elke tweede Paasseisoen aangebied en behalwe Suid-Afrikaners, het mense van regoor die wêreld – Duitsers, Amerikaners en Nederlanders – hierdie weergawe van Jesus se lydingsgeskiedenis ervaar. Die teks is na die eerste opvoering heelwat uitgebrei en het nuwer en groter dimensies bygekry. Liedere, asook danstonele, is ingevoeg en die koor is vergroot van 20 tot ongeveer 50.
OR

Details

OOR DIE OUTEUR

Charles Fryer (1946–2014) was ’n digter en dramaturg en samesteller van verskeie publikasies en ook uitgewer. Hy was deel van D.J. Opperman se Letterkundige Laboratorium en later ook sy assistent. Hy het in 1978 ‘n digbundel, Rooiwielwa die lig laat sien. In 1997 ontvang hy die P.J. Cillié-medalje vir kreatiewe joernalistiek en in 2008 is Charles se bydrae tot die Afrikaanse letterkunde en kultuur deur die ATKV vereer toe die vereniging ’n ATKV-oorkonde aan hom oorhandig het.

Additional Information

Publisher Protea Boekhuis
Release date 08 Mar 2018
Skrywer Charles Fryer
Dimensies 152 x 222 mm
Formaat Sagteband
Bladsye 120
isbn 9781485308751
Genre Drama

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.