×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Son struikel, Die

Van Niekerk, D

Beskikbaarheid: In stock

R160,00

Quick Overview

Met hierdie verhaal fokus Dolf van Niekerk weer eens op “die buitestander/outcast”. Die buitestander se groot verlange is om nie 'n buitestander te wees nie, maar deur omstandighede is hy gewerp in 'n situasie van eensaamheid waaruit hy nie kan ontsnap nie. Die grootste behoefte van die buitestander/uithuisige figuur is om “tuis” te kom.

Die jong rebel, Diederik Versveld, is ʼn buitestander – alleenmens, enkeling, vreemdeling op aarde. Hy is opsoek na lig – hoop, uitkoms, rede. Ná sy broer se wrede dood gedurende die 1914-rebellie, begin hy by die goudmyne werk waar hy onwillig betrek word by die mynstakings. Hy word willoos deur die onstuimigheid van sy tyd rondgeslinger, maar vir hom is daar niks wat ʼn standpunt werd is nie – hy is niemand, niks, nêrens.
OR

Details

Rudolf Johannes van Niekerk (Dolf) is op 22 Februarie 1929 in Edenburg gebore. Hy het sy debuut in 1953 in die literêre tydskrif Standpunte, gemaak. Hy het begin prosa skryf, asook verskeie werke vir radio wat insluit dramas en reekse. Toekennings: Eugène Marais-prys (1964) - Skepsels SABC Akademie-prys (1965) - Land van ons Vryheid SABC Akademie-prys (1971) - Rock 99 M.E.R.-prys vir Jeuglektuur (1986) - Die haasvanger Scheepersprys vir Jeuglektuur (1984-1986) - Die haasvanger Ruiterbeeld-prys (1984) - Niemand se dag nie

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Van Niekerk, D
Dimensies 213 x 137 x 213 mm
Formaat Sagteband
Bladsye 128
isbn 9781485302445
Genre Fiksie

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.