×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Splinters uit die vuur/Späne aus dem Feuer

Fourie, C

Beskikbaarheid: In stock

R100,00

Quick Overview

Die Boesmans is die enigste bewaarders van ’n onskatbare kleinood: ’n kultuur met sy wortels direk in die jagter-versamelaarafkoms van die mens. Terwyl hierdie klein mensies daarin slaag om fisies te oorleef, is hulle unieke kultuur besig om vinnig te verdwyn. Die geskrifte, persoonlike kunsskeppings van Coral Fourie en die broederskap wat sy met die Boesmans deel, is daarop gerig om die vlam van ’n bedreigde volk brandend te hou. Die San-kultuur vorm immers ’n intrinsieke deel van die skatte van die mensdom. Coral Fourie waak daaroor met begrip en gevoel.
OR

Details

Geen inligting oor outeur beskikbaar.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Fourie, C
Dimensies 274 x 245 x 274 mm
Formaat Hardeband
Bladsye 67
isbn 9781919825311
Genre Kuns

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.