×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Spooksoene

Beskikbaarheid: In stock

R140,00

Quick Overview

Spooksoene is die verhaal van Micki (Muis) wat deur haar agterbakse vriendin, Roxy, geboelie word. Sy ontvang ’n geheimsinnige uitnodiging na die hotel op Skimbaai waar haar silwerdoekheld, Voltaire-X, se nuwe riller verfilm word. Micki brand om ’n rol teenoor Voltaire los te slaan, maar het nie ’n kans teen die beeldskone Roxy nie. Boonop kom sy gou agter alles is nie pluis in die Spookhotel nie … Hoe oorkom jy ’n yslike puisie op jou neus, ’n aanstellerige vriendin en grillerige ligte wat jou snags na kamer 13 lok? Wat is agter die toe deur? En wie is die Sieleslurper? Micki ontmoet vir Aldo, ’n seun wat vakansiewerk in die hotel doen, en saam beleef hulle ’n avontuur waarin hulle die spokerige geheim ontrafel. Wanneer Micki uiteindelik van aangesig tot aangesig kom met die Sieleslurper, kan sy haar eie oë nie glo nie …
OR

Details

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 01 Mei 2015
Skrywer Goosen, Troula
Dimensies 137 x 213 mm
Formaat Sagteband
Bladsye 112
isbn 9781485304074
Genre Jeugroman

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.