×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Sprakeloos

Lanoye, T (vert. deur Daniel Hugo)

Beskikbaarheid: In stock

R180,00

Quick Overview

In die (outo)biografiese roman Sprakeloos vertel Tom Lanoye van sy ma se beroerte, haar spraakverlies en haar langsame aftakeling en uiteindelike dood. Terselfdertyd toon die roman die ontreddering van ’n skrywer wat sy moedertaal in sy moeder sien verlore gaan en wat dié verlies probeer besweer met ’n vuurwerk van woorde. Die verlies van taal word herstel met taal. Met heelwat humor neem die skrywer ook afskeid van sy jeug, van sy pa se slaghuis en die sprankelende Vlaamse stadsbuurt waarin hy grootgeword het. Maar bowenal is dit ’n afrekening met sy ma – ’n klein, temperamentele amateuraktrise wat nie die teater en die werklike lewe uit mekaar kon hou nie. Sy vorm die middelpunt van talle tragikomiese familietaferele. Die vertelling is vol oordaad, uitweidings en doelbewuste vertragings, maar in die hande van Tom Lanoye word dit ’n stilistiese kragtoer. Dit is ’n meesleurende en oorrompelende boek.


OR

Details

Tom Lanoye is ’n skrywer, digter, dramaturg, joernalis, vertaler en kritikus. Hy woon in Antwerpen en Kaapstad. Hy het verskeie pryse vir sy skryfwerk ontvang, waaronder die gesogte Goue Uil-lesersprys.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Lanoye, T (vert. deur Daniel Hugo)
Dimensies 213 x 137 x 213 mm
Formaat Sagteband
Bladsye 308
isbn 9781869194024
Genre Roman

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.