×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Stilte opgeskort, Die

Beskikbaarheid: In stock

R150,00

Quick Overview

In Heilna du Plooy se derde digbundel besin sy veral oor verskillende soorte verhoudings: die verhouding met Suid-Afrika en die stamlande van Afrikaanssprekendes, verhoudings met familie en geliefde vriende, die verhouding met die persoonlike en kollektiewe verlede en verskillende vorms van magsverhoudings. ’n Besonder treffende reeks in die bundel handel dan ook oor die verhouding tussen jagter en prooi, die skuld van die maghebber en die offerande van die ondergeskikte, wat in die vorm van ’n gesprek met ’n reeks beeldhouwerke van Maureen Quin gegiet word. By hierdie reeks sluit verdere gedigte oor die skepping van kuns aan, wat teenoor ’n reeks oor ’n oppervlakkige verbruikerskultuur gelees kan word. Die bundel word afgesluit met ’n aantal elegiese verse en twee verse oor die eenvoudige waardigheid van sorg en mededeelsaamheid.

OR

Details

Heilna du Plooy is ’n gesiene akademikus wat met groot insig oor die Afrikaanse prosa kan skryf en praat, maar haar skeppende skryfdrang in die digkuns uitleef. Sy woon op Potchefstroom en is beskikbaar vir onderhoude, voorlesings en praatjies.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Du Plooy, H
Dimensies 213 x 137 x 213 mm
Formaat Sagteband
Bladsye 128
isbn 9781485301301
Genre Poësie

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.