×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Storie van die klein gaatjie, Die

Pin, I

Beskikbaarheid: In stock

R100,00

Quick Overview

’n Plesierige en spannende ontdekkingsreis op soek na ’n geheimsinnige klein gaatjie, wat uiteindelik nie so ver weg is nie …


OR

Details

OOR DIE OUTEUR Isabel Pin (1975) het aan die Ecole des Arts Décoratifs in Strassburg en aan die Fachhochschule für Gestaltung in Hamburg studeer. Haar illustrasies word by die Bologna-boekeskou en die Salon du livre de jeunesse in Parys uitgestal. Pin skryf en illustreer kinderboeke vir Duitse en Franse uitgewerye. Sy woon tans in Berlyn, Duitsland. OOR DIE VERTALER Dr Nicol Stassen is die besturende direkteur van Protea Boekhuis. Hy het ’n BA-graad in tale, ’n meestersgraad in chemiese ingenieurswese en ’n doktorsgraad in geskiedenis. Hy is ’n navorsingsgenoot by die Universiteit van Pretoria. Hy het reeds verskeie kinderboeke uit o.a. Deens, Duits, Engels en Nederlands in Afrikaans vertaal. Verder is hy die outeur van boeke soos Afrikaners in Angola 1928-1975 (2010) en William Chapman – Reminiscences (2011).

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Pin, I
Dimensies 217 x 218 x 217 mm
Formaat Karton
Bladsye 22
isbn 9781869195106
Genre Kinderboek

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.