×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Storie van Planeet Aarde, Die

Wheatley, A (vert. deur Amelia de Vaal)

Beskikbaarheid: In stock

R175,00

Quick Overview

Hoe oud is die aarde? Waar kom die son vandaan? Het al die dinosourusse regtig uitgesterf? Wat is aardverwarming?

As jy graag wetenskaplike antwoorde op al hierdie vrae wil hê, sonder om te voel jy sit in die geografie- of biologieklas, is hierdie die boek vir jou! Op ’n gemaklike verteltrant en met hope foto’s en illustrasies neem Die storie van Planeet Aarde die leser op reis deur die geskiedenis: vandat ons blou planeet maar net ’n stoffie was, tot by die komplekse, steeds veranderende planeet wat dit vandag is. Met interessante teksblokkies, verduidelikende sketse en skakels na webwerwe vir bykomende inligting is Die storie van Planeet Aarde die ideale verwysingsgids vir enigiemand wat meer wil weet oor die chronologiese verloop van die Oerknal tot vandag – en bied dit ’n verstaabare, verteerbare en fassinerende oorsig oor biljoene jare se geskiedenis.


OR

Details

Die skrywers van Die storie van Planeet Aarde maak deel uit van die onafhanklike Britse uitgewershuis Usborne se span vakkenners, wat verantwoordelik is vir verskeie gerekende opvoedkundige publikasies. Usborne is onlangs as Britse Kinderboekuitgewer van die jaar 2012–2013 bekroon – ’n prestasie wat die belang van Protea se samwerking met dié instansie bevestig en belig. Amelia de Vaal behartig die vertaling van verskeie fiksie- en niefiksietitels wat onder die Protea-logo uitgegee word, waaronder die Storie Van-reeks, ook in samewerking met Usborne.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Wheatley, A (vert. deur Amelia de Vaal)
Dimensies 165 x 230 x 165 mm
Formaat Fleksie
Bladsye 80
isbn 9781869196882
Genre Fiksie

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.