×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Susanna die geliefde

Beskikbaarheid: In stock

R140,00

Quick Overview

Bakkes het haar deeglike navorsing oor ’n merkwaardige vrou uit die negentiende eeu verwerk in ’n historiese roman wat boei en ontroer.
Susanna Smit, suster van die Voortrekkerleier Gert Maritz, het op vroeë leeftyd ’n gedwonge huwelik met die veel ouer eerwaarde Erasmus Smit aangegaan. Altyd daarna bly die gemis na haar jeugvriend Willem van Staden die verpersoonliking van wat kon gewees het. Oor die troebele verhouding met haar moeder skryf sy met skreiende gelatenheid:
Ik was de meest verdrukte …
de minst geliefde onder die
kinderen mijn moeder …
mijne kindsheid was bitter.

Maar “in die wyngaard des Heeren” word ’n krag in haar gebore wat tot ver buite die grense van haar onvervulde persoonlike lewe sou uitkring.
OR

Details

Margaret Bakkes is a noted South African writer. She is married to historian Cas Bakkes, and is the mother of four children: Johannes, Marius, Matilde and Christiaan.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Bakkes, M
Dimensies 132 x 211 x 132 mm
Formaat Sagteband
Bladsye 205
isbn 9781919825618
Genre Fiksie

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.