×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Swart Kat slaan ’n noot en ander avonture, Die (3)

Sasner, C

Beskikbaarheid: In stock

R120,00

Quick Overview

Die onverskrokke gemaskerde misdaadvegter, die Swart Kat, slaan waar dit die seerste maak. Hy slaan soms mis, maar wanneer hy toeslaan, slaan hy sommer ’n noot!
Wanneer ’n filmregisseur ’n wêreldberoemde diamant vir ’n fliek oor diamantroof wil “leen”, kry Borrie … e … die Swart Kat snuf in die neus. ’n Geslepe bende brandkluisrowers se planne moet gefnuik word by ’n nuwe teaterkompleks en ’n roof by die Grendel Bank kos amper die Swart Kat se lewe! Gelukkig het hy nege lewens, want met skurke soos Tosher, Polanksi en die grootkopdwerg Tjollie, sou ’n gewone misdaadbestryder nooit kon oorleef nie.


OR

Details

OOR DIE OUTEUR Chris Sasner is ’n skuilnaam van Gert Basson. Gert is joernalis, skrywer en uitgewer wat tans op Swellendam woonagtig is. Hy is as hoofuitgewer verbonde aan die Swellendamse uitgewershuis Hartbees. As joernalis was hy verbonde aan die tydskrifte Avontuur/Die Lewe, Nonquai/Servamus, assistent-redakteur van Die Suidwester en redakteur van die jeugtydskrif Patrys. As uitgewer was hy hoof van belletrie van Voortrekkerpers/Perskor; bestuurder Perskorboekklubs; bestuurder-uitgewer: Juventus, Femina en Folio; hoofuitgewer J.P. van der Walt tot met sy uittrede in 1998. OOR DIE ILLUSTREERDER Willem Samuel is kunsdirekteur by die strokiesprent- en animasie-ateljee Strika Entertainment in Kaapstad, wat die gewilde Supa Strikas televisiereekse en strokiesprente skep. Sy werk is verder te sien op die internet en het al verskyn in vele publikasies, onder andere Laugh it Off en Bitterkomix. http://willemsamuel.blogspot.com/

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Sasner, C
Dimensies 213 x 137 x 213 mm
Formaat Sagteband
Bladsye 136
isbn 9781869196950
Genre Fiksie

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.