×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Swerwerjagter, Die

Schoeman, PJ

Beskikbaarheid: In stock

R150,00

Quick Overview

“In die lewe vind ons hier en daar die gebore swerwers, persone vir wie ’n huis net ’n plek is om nou en dan in te rus. Dan is dit weer die vertes wat roep, die onbekende wat lok. Die moeder of beminde pleit vergeefs, want die man met ’n swerwersiel kan homself nie help nie. Wanneer die stem roep, moet hy gaan ...”
Afrika is ’n plek vol swerwersiele. In dié versameling stories van P.J. Schoeman word hierdie swerwerfigure se stories vertel. Daar is Mabula, die swerwerjagter, ’Mbalek, die swerwerdokter en Strepies, die wees sebratjie. Die leser maak ook kennis met die betowerende sprokies van Afrika. En die ongerepte bosveld sorg natuurlik vir oorgenoeg jagavonture ...


OR

Details

Gebore 20 September 1904, verwerf ’n doktorsgraad in Volkekunde in Londen. Doseer Volkekunde aan die US, tree in 1947 af om voltyds te skryf. Aangestel as hoofveldwagter in Namibië (1951). Sy eerste boek, Die swerwerjagter, verskyn in 1933. Toekennings: Scheepersprys vir Afrikaanse Jeuglektuur (1956 en in 1967), Perskorprys vir Jeuglektuur (1982). Publiseer 30 boeke. Oorlede op 5 Julie 1988 te Stellenbosch .

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Schoeman, PJ
Dimensies 213 x 137 x 213 mm
Formaat Sagteband
Bladsye 158
isbn 9781869192266
Genre Fiksie

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.